blitsadmin

Sny van Sleutels

Ons hou ‘n wye reeks sleutels aan vir huise en kan sleutels sny vir meeste hangslotte.  * sny nie motorsleutels nie * sny nie ELZETTE veiligheidsheksleutels nie

Lees Meer

Meng van Verf

Ons hou Excelsior kwaliteitsverf aan en kan vir u oor die 3000 kleure meng. Excelsior is sedert 1950 in die mark en word gewaarborg. Beplan u projek vroegtydig Skakel ons vroegtydig vir pryse en verseker so genoegsame voorraad.

Lees Meer

Gas Hervul

Ons weeg eers u bottel alvorens ons dit hervul – u betaal dus slegs vir die hoeveelheid gas wat ons in sit. Ons poog ook om goedkoper te wees as die staat se voorgestelde prys.

Lees Meer

Elektries

INSTANDHOUDING Ons werk is van die hoogste kwaliteit en is gewaarborg. Skakel ons vandag nog vir meer as 40 jaar se ondervinding en bekwaamheid. BEDRADINGS HERSTELWERK BELIGTING HERSTELWERK FOUT OPSPORING GEISER HERSTELWERK HEKMOTOR HERSTELWERK STOOF HERSTELWERK KONSTRUKSIE Geen werk is te groot of klein nie. Maak eerder gebruik van ‘n[…]

Lees Meer
Page 1 of 3123