Doen Dit Self (DDS)

Spaar Elektrisiteit

Using too much electricity? Here’s how to save! On your appliance you will see the number of WATTS that the appliance uses. This number is usually stamped underneath or at the back of your appliance. An iron for example uses 1 500 WATTS. This is 1,5 KILOWATTS. (To change WATTS[…]

Lees Meer

Waterdigting

Winter is die mees logiese tyd om dakdigting te doen, maar soos altyd wag ons tot daar ‘n probleem is, dus in die reënerige somerseisoen. Kyk behoorlik na jou grootste bate en beskerm dit deur die volgende voorkomende onderhoud te doen: Indien jy ‘n metaaldak het: Vervang en verseël los[…]

Lees Meer

Wenke Vir Huisonderhoud

Hou jou huis agtermekaar en onderhoudskostes laag met die volgende wenke Elke maand: Gaan al jou geute na en verwyder blokkerings Gaan al jou vensters en mure vir krake na en, indien nodig, herstel dit Gaan jou waterrekenings na. Indien dit hoër as normaalweg is, kan dit beteken dat daar[…]

Lees Meer