Dienste

Elektries

INSTANDHOUDING

Ons werk is van die hoogste kwaliteit en is gewaarborg. Skakel ons vandag nog vir meer as 40 jaar se ondervinding en bekwaamheid.

  • BEDRADINGS HERSTELWERK
  • BELIGTING HERSTELWERK
  • FOUT OPSPORING
  • GEISER HERSTELWERK
  • HEKMOTOR HERSTELWERK
  • STOOF HERSTELWERK

KONSTRUKSIE

Geen werk is te groot of klein nie. Maak eerder gebruik van ‘n geregistreerde EKV lid en dus ‘n gekwalifiseerde elektrisiën vir die werk. Bekom so ‘n Sertifikaat van NakomECA Newlogoing na afloop van die werk en wees so verseker die elektriese installasie is op standaard en bly so in jou versekeraar se goeie boeke. Skakel ons vandag nog vir deskundige raad en ‘n kwotasie soos per konstruksieplan

VERWYSINGS:

Curaforce Investments
Frik Knoetze / Theresa Knoetze
Tel: 012-8047218

Plastilon
Jan / Theo
Tel: 012-3290309

Iritron
Jan
Sel: 082-5545777

Zambesi Point
Leon
Tel: (012) 808-3340

INSPEKSIE VIR SERTIFIKAAT VAN NAKOMING

Is jou huis in die mark? Verhuur jy jou eiendom? Verseker jy jou eiendom? Dan benodig jy ‘n Sertifikaat van Nakoming. Jy benodig ons. Ons bly op hoogte van die nuutste regulasies van wat word as ‘n veilige elektriese installasie geag. Geen bedekte koste, geen oorprysde kwotasies en dus onnodige herstelwerke nie. Ons werk ook nou saam met verskeie prokureurs, dus kostes word eers oorbetaal met dag van registrasie. Skakel ons vandag nog vir ‘n afspraak nou om gebruik te maak van ons ondervinding en bekom so gemoedsrus.

DESKUNDIGE ADVIES OP AL JOU DOEN DIT SELF BEHOEFTES