Gebeure

Baie dankie vir almal se ondersteuning gedurende Maart met ons fondsinsameling vir die deelnemende aftree-oorde in ons omgewing.

Ons het R13 000.00 ingesamel wat ons gaan verdeel!

 

BELANGRIKE DATUM

Hou sommer nou al plek oop en kom kuier saam met ons Saterdag die 31ste Mei 2014.

o.a. Fragram Kraggereedskap tentoonstelling, gelukkige trekkings en vele meer!~