by blitsadmin | Oct 28, 2013 | Doen Dit Self (DDS)
Winter is die mees logiese tyd om dakdigting te doen, maar soos altyd wag ons tot daar ‘n probleem is, dus in die reënerige somerseisoen. Kyk behoorlik na jou grootste bate en beskerm dit deur die volgende voorkomende onderhoud te doen: Indien jy ‘n...