DIE MOOT SE GUNSTELING ELEKTRISIËN EN HARDEWARE WINKEL

Ons verhaal

Blits Elektries & Hardeware

Blits Elektries & Hardeware is ‘n familie bestuurde besigheid en is sedert 1970 deel van die Moot gemeenskap.

Ons is meer as 40 jaar in die bedryf omrede ons die beste moontlike prys en diens teen mededingende pryse verskaf aan ons klante.

Skakel ons vandag nog vir gemoedsrus en word deel van die Blitsfamilie.

Wat ons kliënte sê

July 24, 2026

Hi, I’m Hannah from Melotto Group. We help businesses redesign their websites and improve their content so they look more polished and convert better. I took a quick look at your site and saw a few opportunities to improve the design and messaging, and I think now could be a great time to explore a new or refreshed website. I’d be happy to share a few quick ideas. Grab a time here:⁠ http://calendar.melottogroup.com/

Hannah Melotto
August 26, 2024

Good morning,

I visited your store on Saturday amd was attended to by salesman 24.

What a pleasure it was to walk in and receive such great service.

Thank you.

Eschel
July 4, 2024

Goeie môre. Ek wil net dankie sê aan Jandri, Sam en Marno wat sulke professionele diens gelewer het toe hulle die plafon by my huis vervang het. Dit lyk fantasties. Groete. Wayne.

Wayne Imrie
April 25, 2024

Goeie more Le-Handri en die Blits Elektries Span

Ek waardeer julle moeite om die Ingco Hoekslyper so vinnig te kry.

Baie dankie vir elke ekstra stukkie moeite wat jy gedoen het, Le-Handri – sulke diens moet jy vêr voor gaan soek… En dit nogal in my eie taal!

Wonderlik!!!!

Dankie ook vir die onverwagte geskenkie aan my swaer Mike, hy sê ook in sy beste Afrikaans “BAIE DANKIE”, en ek is woordeloos!

Alles wat ek verder sê gaan net herhaal… PUIK diens!

Dankie julle, spesiaal vir jou Le-Handri!

Groete en mooi loop!

Leendert Theunissen.

Leendert Theunissen
April 25, 2022

Very friendly staff. Walk the extra mile with there customers. Good affordable prices. Variety of stock.

Audrey van Staden
Translate »