by Le-Handri | May 27, 2024 | Elektries
Inverter en Sonpaneel installasie Nadat die inverter installasie gedoen is, moet die installeerder vir jou ‘n geldige COC uitreik. Die installeerder moet geregistreer wees by die Departement van Arbeid. Die wet het onlangs verander, as jy ’n inverter en sonpanele het...