by blitsadmin | Oct 28, 2013 | Doen Dit Self (DDS)
Hou jou huis agtermekaar en onderhoudskostes laag met die volgende wenke Elke maand: Gaan al jou geute na en verwyder blokkerings Gaan al jou vensters en mure vir krake na en, indien nodig, herstel dit Gaan jou waterrekenings na. Indien dit hoër as normaalweg is, kan...