Gas Hervul by blitsadmin | Oct 29, 2013 | Gas HervulOns weeg eers u bottel alvorens ons dit hervul – u betaal dus slegs vir die hoeveelheid gas wat ons in sit. Ons poog ook om goedkoper te wees as die staat se voorgestelde prys.