Nuus en Gebeure
Nuus en Wenke
Vervang huishoudelike gloeilampe – Video
Sny van Sleutels
Ons hou 'n wye reeks sleutels aan vir huise en kan sleutels sny vir meeste hangslotte. * sny nie motorsleutels nie * sny nie ELZETTE veiligheidsheksleutels nie
Meng van Verf
Ons hou Excelsior kwaliteitsverf aan en kan vir u oor die 3000 kleure meng. Excelsior is sedert 1950 in die mark en word gewaarborg. Beplan u projek vroegtydig Skakel ons vroegtydig vir pryse en verseker so genoegsame voorraad.
Gas Hervul
Ons weeg eers u bottel alvorens ons dit hervul - u betaal dus slegs vir die hoeveelheid gas wat ons in sit. Ons poog ook om goedkoper te wees as die staat se voorgestelde prys.
Kraan & Onderdele
Cobra Kasset Platbasis Cobra Kasset Vir Chiron Cobra Kasset Vir Co/sa/ne Cobra Kasset Hoëbasis Cobra Topskroef Vir Handvatsel Cobra Fleksiepyp 1250mm Cobra Mengtuit Cobra Kraanwasser 15mm / 20mm Cobra Witpyp 15mm X 0.5m Cobra Witpypkrimpstut 15mm / 22mm...